Albert Frost ten bate van G-om Kinder Projek

Onthou besprekings vir ons Albert Frost vertoning is nou oop op Tarentaal Teater se webwerf.  Vir R200 pp kry jy ‘n ongelooflike blues-rock ervaring, komplimentêre glas wyn en heerlike eetgoed.  Tarentaal Teater het ook nou ‘n houer waar nie-bederfbare kos, klere en items wat ons Projek benodig, geplaas kan word.  Lees gerus oor alles op […]

More